SONDAG EREDIENSTE

  • 9:00 - Oggenddiens
  • 9:00 - Kategese: Gr.4 - 6
  • 9:00 - Kinderkerk
  • 15:00 - Afrikataal-diens
  • 17:30 - Jeugdiens

VOLGENDE OP DIE KALENDER

  • Events are coming soon, stay tuned!

DIENSNUUS: 10 APRIL 2011

Apr 11th, 2011 by AB | 0

NG QUELLERINA VISIE: Ons leef 1K13 LIEFDE

NUUTMAAK LIEFDE

LUISTER:

¨ Welkom by ons erediens

¨  Die KINDERKERK, JEUGDIENS vir Gr.4-6 en die aanddiens vir TIENERS hervat weer 17 April.

¨ Kom drink gerus ‘n koppie tee/koffie en kuier lekker na die erediens.

¨ DEURKOLLEKTE: Bybelverspreiding

¨ MULTIKULTURELE EREDIENS So. 15:00 in Grot by die kerk is bedoel vir Afrikataal-sprekers.  Versprei die nuus asb

¨ OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar by kerkkantoor @R20.

¨ Ons vier Jesus se kruisiging op ‘n spesiale manier oor Paasnaweek.
-NAGMAAL Do.21 Apr. 19:00 (die aand voor die Paasnaweek), dr.Henk
-STILTENAGMAAL op Goeie Vrydag 8-10:00. Elkeen kom in stilte in die kerk in, lees en bid as eie voorbereiding, en ontvang dan die nagmaal wanneer jy  gereed is.
-PAASFEES So.24 Apr. 9:00 dr Henk
-GESINSPAASFEES: Ons gee vologende Sondag vir elkeen wat Paasnaweek uyisttedig sal wees ‘n Paasfees-kospakkie waarmee jy of julle as gesin Paasfees enieg plek in die land kan beleef en deurdink

PRAAT + KUIER SAAM.

¨ Volwassenes wat graag lidmaat van Quellerina wil word berei voor vir belydenisaflegging deur saam met dr. Henk Gous te gesels oor ons kerk se standpunte. “Katkisasie” se 6 gesprek-ke gaan voort Ma.11 Apr 19:00 in Grot onder kerk. Bel dr Henk 0832670108

¨ BYBELSTUDIEGROEP Wo. 9:00 hervat13 April

¨ ATKV QUELLERINA bied aan ‘n Paas-musiekaand  op 15 April 2011 om 19.00 te NG Kerk Quellerina.  Die gaskunstenaars is Phillip en Ella Kotze van Bloemfontein.  Kaartjies @ R50 per persoon is beskikbaar by Dirk Maritz (082 578 4153) of Janna Erasmus (083 352 0839) nou na die oggenddiens in die saal. Die winste op hierdie projek gaan ten bate van ONS HUIS Tehuis vir Bejaardes en CLAREMONT ONTWIKKELINGS-PROJEK. ATKV Quellerina streef daarna om ‘n verskil in ons gemeen-skap te maak en ploeg graag wat be-skikbaar is terug in die gemeenskap”.

¨ NAALDWERKKLASSE vir huishulpe elke Do.16:00 by die kerk

¨ Divorce Care help jou herstel van die pyn van egskeiding Dinsdae 19:00 NG Constantiakruin, H/v Yolande +Liebenberg-weg, Constantiakloof, Info Alet Reynders 0829279888 of 011 4751440

¨ Doopsondag vir Mei skuif na 22 Mei

DOEN IETS +HELP ASB

¨MobieG, ons beradings-oproepsentrum vir tieners, benodig BERADERS. Dis nie moeilik nie (tans help gr.11 kinders tot 60-jariges) en ons gee opleiding. Dit vereis soms sessies Di. of Do. aande 19-21:00. Bel Stephnie 0827350566.

¨ROKPATRONE is dringend nodig by ons naaldwerkklas vir huishulpe. Bring asb patrone (groter as 36 asb) en asb ook nie antieke patrone nie!  Marie Delport 011 6733530 soek dringend helpers Do.16-17:30 want Anria Scholtz gaan later vanjaar verhuis.

¨ Na ons kansellasie van  Rooi Kaart toneel kan kaartjies geruil word vir die Coenie de Villiers konsert 2 Sep (kom ruil en bespreek vandag asb dadelik jou sitplek), of sal uitbetaal word vandag by infotoonbank.

¨ Die 2011-KALENDER wys projekte wat groot impak kan hê vir God se koninkryk. Neem een by die deure, droom en bid saam oor 2011. Kyk veral na p.13 om jou plek te vind waar jy in liefde kan dien.

¨       Ons soek iemand met ‘n passie vir buite-kerklike mense om die strate-giese beplanning by ons uitreikaksies te help doen. Bel dr Henk 0832670108

¨As jul ‘n LIEDBOEK het wat jul nie gebruik nie (ons vertoon mos alle liedere op skerm), skenk asb aan Roodepoort Sentrum vir Bejaardes. Die Liedboek is tans uit druk. Sit dit by verlore Bybels mandjie by infotoonbank.

¨VRIESVRIENDE voorsien in groot NOOD  In die voorportale is borde om etes in te skep. Vries en bring weekliks kerktoe om te versprei waar mense honger ly, oa skole.

¨Neem gerus by die deure 1) HART-KLOP ons gemeenteblad, 2) LIG ons kerk se gesins-tydskrif (bring asb terug na dit gelees is sodat meer mense ‘n gratis kopie kan neem, of koop dit self) 3) KERKBODE ons NG Kerk se koerant, vir betroubare feite oor kerksake.

¨In die sysaal op die HELPMEKAAR KENNISGEWINGBORD kan u enigiets opsit (te koop, blyplek, werk, vakansie, diensteSkakel Jaco 0782557822 wat as ervare besigheidsman in enige werk ‘n groot bydrae kan maak.

¨ Wil jy prakties help? As ELKE lidmaat EEN takie opneem, gaan ons gemeente berge kan verskuif.
1) Eredienswerkers ontvang mense met ‘n glimlag by die deure. Skofte elke 3e week. Bel Johan Broodryk 0724468622
2) Hulp/eetgoed by broodfees by nagmaal,
3) Help teeskink by begrafnisse.
4) Naaldwerk vir 20 huishulpe Do.16-17:30.  Afloshulp soms vir Anria +Marie. 
5) Lees+skryfklasse vir huishulpe: hul versoek dit ernstig.
6) Penvriende vir gevangenes (Chris Heyns 0116737862).
7) TEESKINK SONDAE net 1x in 2 maande: bel Suzie 0716719836

IN DIE 2E KWARTAAL

¨ Die kuns van OUERSKAP vir alle ouderdomme: Van Moedersdag So.8 Mei tot So.22 Mei gaan ons preek en in groepe gesels oor ouerskap. Die DVD-reeks ‘Effective parenting in a defective world’ gaan ons help.

¨ Pinksterreeks van Hemelvaartdag Do.2 Junie tot Pinksterfees So.12 Junie.  Ons praat (onophoudelik) oor hoe mens liefde prakties uitleef.

KONTAK ONS ASB

¨ BESOEKERS of NUWE INTREKKERS: Vul asb ‘n vorm (in rakkies in voorportaal) in en gooi dit in die bussies by die deure (of bel kantoor 011 4777198) want ons wil graag kom kuier +beter leer ken.  Ons kantoor kan dan SMSe oor gemeente-aksies stuur of lidmaatsertifikaat aanvra.

¨Die leraars sal graag help met enige behoefte en persoonlik gesels. Skakel gerus vir ‘n afspraak: dr Henk Gous 0832670108, ds Henk Theart 0834495510.

GEE ASB

¨     4 Opsies vir u DANKOFFER:

1)            debietorder (vorm: vakkies by deure)

2)            koevert in ‘n kollektebord;

3)            direk aan u kerkraadslid.

4)            Internet oorbetaling:  ABSA Florida; Tak-kode: 630341, Rek nr: 01003961211 (Tjek) Rek.houer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan ‘n saak van u keuse.    
Het u al u bydrae onlangs aangepas?

GEBED

¨ Bid asb vir Koot Barnard 082888 2664 en Hennie du Toit 0116731354 wat sopas hul eggenotes verloor het.

¨ GEBEDSGROEP Saterdae 8:00 en MANNEGEBED Vrydae 6:00 Hervat 6 Mei

¨ Prof Jan du Rand is beroep ook sodat ons sy bediening as Bybelvertaler kan steun met gebed. Hy vertaal tans Johannes-evangelie en Openbaring vir die Bybelgenootskap se Nuwe Afrikaanse Vertaling. Vir CUM se interliniêre Bybel vertaal hy Markus, Handelinge en Openbaring.

¨ Bid ook dat ons gemeente in 2011 groot impak sal  maak om mense nader aan God te bring.

¨ Annalie du Rand  (Jan 0836310684) Winnie Buitendach 0116724716 (voet operasie), Merlyn vd Merwe 0824438428,  Willie du Randt 0116731650,  Anna Smit 0116727880

¨ Bid dat ons NUUTMAAK LIEFDE reeks steeds  jou liefde sal verryk en jou lewe verander. Gee asb jou DVD vir vriende om ook te kyk, en lees jou boek weer ‘n slag. Preke op CD beskikbaar  by kerkkantoor

¨ Toe ons die BEGROTING 2011-12 by die kerkraadsvergadering hanteer het, kon ons juig oor die dankoffers van die vorige boekjaar. Na 2 jare wat ons tekorte gehad het en bedrae uit die egalisasiebelegging moes neem, kon ons die volle bedrag weer terugsit daarin. Die Here het ons geseën!

¨ Die Sinode van Wes-Transvaal vergader Do.14+Vry.15 April

¨ Roela Hattingh 0835011530 se ma is tydens besoek aan die VSA gediagnoseer met ‘verspreide kanker. Bid asb vir die behandeling en fondse daarvoor

¨ Waterval Village gebed: Judy Pieterse 011 4722516 (94jr. heup-breuk), Ina Viljoen, Chrissie Espach, Judy Fleischer, Beatrice Botha, Ralie Bekker, Mienie van Zyl, Jannie du Plessis en Mottie Swanepoel.

BEL ASB

VERJAARSDAE APRIL

10 ANNELIESE STEYN  477 7298

10 DAWIE BROUGH  0828280897

10 LENIE FOGWILL 673-8708

10 GERT LOMBARD 0824694648

10 THERSIA  BROODRYK 673-9088

11 SYLVIA WAGNER 673-7197

11 INA VILJOEN 472-1772

11 PETRO ERASMUS 673-5684

11 MORNÉ SERFONTEIN  477 3407  

12 ALMAR MEYER 673-1765

13 REINO DREYER  6793917           

13 SONJA THEUNISSEN 672-4006    

13 ANTON CROUSE 673-8130         

13 MARIETTE MALAN 072-348-0581

14 HERMANUS  STEENKAMP 472-5546

14 SONIA WESSELS  678 1067        

14 HANNES                                 VENTER 673-3086

15 PETER BERGE 477-8704

15 LYDIA JV RENSBURG 673-2590   

15 SASHA-LEE RUSSELL 477 6102   

16 SORETHA ENGELBRECHT 477-5114

16 LETTIE ERASMUS 673-4205

16 JACQUES SNYMAN 477-5460

16 LEROUX                                 LOUW 0723056976                 

16 DIRK COETSER 477-9336           

16 DERICK GOUWS 083 263 2936    

As U my dan goedgesind is, maak my u wil bekend, sodat ek U kan leer ken en kan doen wat U verwag. Onthou tog hierdie nasie is u volk. (Eks 33:13)

Humor:

My vrou vra my wat ek vandag gaan doen. “Niks,” antwoord ek.

“Maar dis wat jy gister gedoen het,” sê sy.

“Ja, maar ek is nog nie klaar nie.”

  • Die vakansie is verby: is jy al klaar met niksdoen?!

Comments are closed.