SONDAG EREDIENSTE

  • 9:00 - Oggenddiens
  • 9:00 - Kategese: Gr.4 - 6
  • 9:00 - Kinderkerk
  • 15:00 - Afrikataal-diens
  • 17:30 - Jeugdiens

VOLGENDE OP DIE KALENDER

  • Events are coming soon, stay tuned!

DIENSNUUS : 2 OKTOBER 2011

Nov 25th, 2011 by AB | 0

LUISTER:

¨ Welkom by ons EREDIENS en doop van die baba van Milien 0767320750 +Stan Botha

¨ Die KINDERKERK (18 mde –gr.3, 9:00 in lokale agter kombuis) hervat weer 16 Okt

¨  JEUGDIENS en kategese vir Gr.4-6 is 9:00 in jeuglokaal hervat 16 Okt

¨ JEUGDIENS+kategese vir TIENERS: 17:30-19:30 hervat weer 16 Okt

¨ Kom drink gerus ‘n koppie tee/koffie en kuier lekker na die erediens  Manne aan diens. Dankie

¨ DEURKOLLEKTE: Skool vir Dowes

¨ MULTIKULTURELE EREDIENS So. 15:00 in Grot by die kerk is bedoel vir Afrikataal-sprekers.  Versprei die nuus asb

¨ OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar by kerkkantoor @R20.

SPESIAAL 4e KWARTAAL.

¨ GHOLFDAG Do.20 Okt Leeuwkop baan. R1400 vir vierbal. Kontak Dalené Cilliers 0722187133 of quellerinagholf@telkomsa.net

¨ Hou So.6 Nov oop vir ons GEMEENTE-ETE Ons kuier met potjiekos en lekker geselskap.
-Ons benodig 15 KOKKE wat elk ‘n potjie sal maak. Bel Barry Nelson asb.
-Ons kuier as WYKE saam met elke wyk se kerkraadslid. Hul sal elke lidmaat bel en persoonlik uitnooi.
-Daar is PRET ook: bring elkeen die onnodigste ding in jou huis wat jy ooit gekoop/gekry het, en kom vertel die storie. En ons ruil dit uit want iemand anders kan dit dalk wel gebruik

¨ KROONJARE nooi alle afgetrede-nes vir lekker kuier by
- LENTETEE Wo.19 Okt 9:00 by die kerk met praatjie Hou jou brein skerp
-KERSETE Do.24 Nov. Hou noual die datum oop asb.

PRAAT + KUIER SAAM.

¨ BYBELSTUDIEGROEP Wo. 9:00 hervat 12 Okt

¨ NAALDWERKKLASSE vir huishulpe    elke Do.16:00 by die kerk hervat 13 Okt

DOEN IETS +HELP ASB

¨       ‘n MATRIEKMEISIE uit Claremont benodig 2 maande verblyf sodat haar negatiewe omstandighede nie haar matriekeksamen benadeel nie. Info by Hester Potgieter 0824407570.

¨       VROMMEL is die afkorting vir “voortdurende regruk, opknap en mooimaak met eie lidmate” Dis ons kerk-mooimaak-span , en enigeen is welkom om te kom help met idees, regskuif, plant, ens. Lees die artikel in Hartklop en bel Alma 0823592820

¨ KAIROS-TRONKBEDIENING hou naweek-kampe in tronke waar 42 gevange-nes met evangelie bedien word. Die impak is groot genoeg om geharde gevangenes om te swaai. As jy wil help (kos voorberei, geskenk-koekies bak, groepleier wees, finansies borg, gebedsteun gee), kontak Garth Harrison 0738270244. Lees die “I was in prison”-brosjures by deure.

¨Laat POLEER jou silwer/koperware en help ons werkverskaffingsprojek. Hulle wag tans dringend vir werk. Hester 0824407570

¨As u weet waar die bakke van die BAINMARIE in die kerk se kombuis dalk kan wees, laat weet ons asb.

¨Ons wil graag elke kind elke Sondag in die kategese hê (So.9:00: kinderkerk vir 2-jariges-gr.3, jeugdiens gr.4-6; So.17:30 jeugdiens vir gr.7-12).  Kinders is egter tans baie meer ongereeld in die kerk as vorige jare al is die aanbieding van kategese baie interessanter. Dalk is ouers minder getrou of baie naweke uitstedig. Help asb!

¨ DAMESGROEP vir naaldwerk of net kuier Donderdae 9:00 in die jeuglokaal olv Hester Potgieter. Almal welkom

¨MobieG, ons beradings-oproepsentrum vir tieners, benodig BERADERS. Dis nie moeilik nie (tans help gr.11 kinders tot 60-jariges) en ons gee opleiding. Dit vereis soms sessies Di. of Do. aande 19-21:00. Bel Stephnie 0827350566.

¨LEES- EN SKRYFKLASSE vir volwas-senes deur Dept Onderwys begin Dinsdae 18-19:00 in ons kerk,  Praat asb met u werkers en vra dat hul die nuus versprei

¨VRIESVRIENDE voorsien in groot NOOD  In die voorportale is borde om etes in te skep. Vries en bring weekliks kerktoe om te versprei waar mense honger ly, oa skole.

¨Ons CLAREMONT-PROJEK help mense wat soms feitlik niks meubels in hul huise het nie, met enige huisware wat  lidmate skenk. Die afgelope tyd het Hester Potgieter en haar span die volledige inhoud van 4 huise ontvang en dadelik versprei na behoeftiges. Dit was huise waar mense moes ouete-huis toe trek of afgesterf het. Hul besittings het groot nood verlig.

¨ Kook ‘n POT SOP asb vir die 50 mense by die Bybelstudiegroep elke Woensdag in Claremont: 3 liter sop Di.aande by Hester Potgieter, Langeln 138, 0824407570.

¨100 weeskinders benodig elke dag kos by die FDP sentrum in die St Andrews Kerk in Jeppestown.  Gesels na kerk met dr Joop Lensink 0826271247 wat as sendeling hierdie groot projek bedryf. Bv. dat ‘n firma dit steun, of dat ‘n winkel kos by vervaldatum daarheen stuur.

¨In die sysaal op die HELPMEKAAR KENNISGEWINGBORD kan u enigiets opsit (te koop, blyplek, werk, vakansie, dienste).

¨ Divorce Care Dinsdae 19:00  Begin 30 Aug NG Constantiakruin, H/v Yolande +Liebenbergweg, Constantiakloof, Info 011 4751440 of Alet Reynders(0829279888)

¨ About Hope is ‘n DEPRESSIE ONDERSTEUNINGSGROEP as jy depressie het of vermoed dat jy daaraan ly. Kom gesels oor wat dit is +genesing by NG Constantiakruin van Di.16 Aug 19:00 in die anneks. Info Joanette 0828256840

¨ Wil jy prakties help? As ELKE lidmaat EEN takie opneem, gaan ons gemeente berge kan verskuif.
1) Eredienswerkers ontvang mense met ‘n glimlag by die deure. Skofte elke 3e week. Bel Johan Broodryk 0724468622
2) Hulp/eetgoed by broodfees by nagmaal,
3) Help teeskink by begrafnisse.
4) Naaldwerk vir 20 huishulpe Do.16-17:30.  Afloshulp soms vir Anria +Marie. 

¨Neem gerus by die deure 1) HART-KLOP ons gemeenteblad, 2) LIG ons kerk se gesins-tydskrif (bring asb terug na dit gelees is sodat meer mense ‘n gratis kopie kan neem, of koop dit self) 3) KERKBODE ons NG Kerk se koerant, vir betroubare feite oor kerksake.

KONTAK ONS ASB

¨ Ons WEBWERF en FACEBOOK-bladsy is nuttig en interessant. Gaan kyk na foto’s van ons almal, van doopbaba’s na uitreike, by www.quellerina.co.za of sluit aan by Facebook groep NG Quellerina

¨ BESOEKERS of NUWE INTREKKERS: Vul asb ‘n vorm (in rakkies in voorportaal) in en gooi dit in die bussies by die deure (of bel kantoor 011 4777198) want ons wil graag kom kuier +beter leer ken.  Ons kantoor kan dan SMSe oor gemeente-aksies stuur of lidmaatsertifikaat aanvra.

¨                   Die leraars sal graag help met enige behoefte en persoonlik gesels. Skakel gerus vir ‘n afspraak: dr Henk Gous 0832670108, ds Henk Theart 0834495510. Laat weet veral met siekte of hospitalisasie: ons kan nie help as ons nie weet nie.

GEE ASB

¨     4 Opsies vir u DANKOFFER:

1)            debietorder (vorm: vakkies by deure)

2)            koevert in ‘n kollektebord;

3)            direk aan u kerkraadslid.

4)            Internet oorbetaling:  ABSA Florida; Tak-kode: 630341, Rek nr: 01003961211 (Tjek) Rek.houer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan ‘n saak van u keuse.
Het u al u bydrae onlangs aangepas?

GEBED

¨ Anchen Prins (voorheen Mutalelaan) is Vrydag onverwags na knievervanging oorlede.

¨ Super7s kamp en Ontwaakfees vir Gr. 8-10s waar ds Henk Theart leiding neem

¨ Die Algemene Sinode van die NG Kerk 10-14 Okt waarheen dr Henk Gous afgevaardig is vir Sinode Wes-Transvaal

¨ Sat.GEBEDSGROEP Sat 8:00. MANNEGEBED Vry 6:00 Hervat 14 Okt

¨ Ons vra gebed ivm SIEKTE:
Hannie Venter 0116733086
Henk Otto 0837704461,
WillieGoosen
0117949251,0725240974
Isaac Bosman 0829942377,
Elsa Bezuidenhout
0114775238,
Liz Burger
0842701462
Annalie du Rand
 0116780804,
Merlyn vd Merwe
0824438428,
Willie du Randt 0116731650.

¨Waterval Village gebed: Judy Pieterse, Ina Viljoen, Chrissie Espach, Beatrice Botha,  Mienie van Zyl, Jan-nie du Plessis en Mottie Swanepoel.

BEL ASB

VERJAARSDAE IN OKT

10/02, Stefan, De Swardt, 477-8365

10/02, Leon, Dörfling, 477-9478

10/02, Phillip, Kruger, 477-8096

10/02, Dice, Liebenberg, 477-9804

10/02, Rina, Louw, 673-7379

10/03, Hendri, Breedt, 674-2585

10/03, Marie, De Jongh, 0116724885

10/03, Megan, Kilbourne, 011 431 0993

10/03, Marietta, Kruger, 837-4321

10/03, Nikki, Nel, , +27836477071

10/03, Piet, Neser, 477-6780

10/03, Jenny, Snyman, 472-1888

10/04, Julie, Lourens, 011 477 7225

10/04, Anita, Prinsloo, , +27835791919

10/04, Johan, vd  Merwe, 0824612204

10/05, Corrie, Coetzee, 477-7666,

10/05, Eljo, Maitin, 673-6051

10/05, Daniël, Mostert, 673-6108

10/05, Heinrich, Mostert, 673-6108

10/05, Wendie, Potgieter, 672-3258

10/05, Hennie, Prinsloo, , +27832761441

10/05, Antoinette, Snyman, 011 673 8169

10/06, Milla, Havenga, 476-9655

10/06, Buks, Pretorius, 673-7983

10/06, Ruan, Van Heerden, 083 652 4464

10/07, Jacques, Els, 0828557493

10/07, Elsje, Naudé, 673-6640

10/07, Dottie, Smith, 674-2346

10/07, Hezahne, Van Biljon, 011 4725546

10/08, Ilse, Oosthuizen, 673-6477

10/08, Pieter, Pretorius, 011 475 8452

 

 

Comments are closed.