DIENSNUUS: 23 OKTOBER 2011
LUISTER:
¨ Welkom by ons EREDIENS Prof Jan du Rand preek vandag oor Geestelike Identiteit.
¨ Die KINDERKERK (18 mde –gr.3, 9:00 in lokale agter kombuis) maak kinders opgewonde oor God+kerk.
¨ JEUGDIENS en kategese vir Gr.4-6 is 9:00 in jeuglokaal.
¨ JEUGDIENS+kategese vir TIENERS: 17:30-19:30 saam met 2 buurgemeen-tes in ons kerkgebou.
¨ Kom drink gerus ‘n koppie tee/koffie en kuier lekker na die erediens
¨ DEURKOLLEKTE: Skool vir Blindes
¨ MULTIKULTURELE EREDIENS So. 15:00 in Grot by die kerk is bedoel vir Afrikataal-sprekers. Versprei die nuus asb
¨ OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar by kerkkantoor @R20.
¨ BELYDENISAFLEGGING van ons Gr.11-kinders vind plaas So.30 Okt by die AANDDIENS 17:30 en nie 9:00 soos op die kalender nie. Kom beleef hierdie hoogtepunt van ons kinders.
SPESIAAL 4e KWARTAAL.
¨ Elke huis kry hierdie week‘n persoonlike brief per pos. Dit bevat jul uitnodiging na die gemeente-ete en vir die eerste keer ‘n persoonlike verslag oor dankoffers wat van elke huisgesin ontvang is. Ons nuwe finansiele program maak dit nou moontlik om so ontvangs te erken van dankoffers omdat die outydse kwitansies nie meer haalbaar is nie
¨ GHOLFDAG Baie dankie aan almal wat gehelp het met ons gholfdag.
¨ Hou So.6 Nov oop vir ons GEMEENTE-ETE Ons kuier met potjiekos en lekker geselskap.
-Ons benodig 15 KOKKE wat elk ‘n potjie sal maak. Bel Barry Nelson asb.
-Ons kuier as WYKE saam met elke wyk se kerkraadslid. Hul sal elke lidmaat bel en persoonlik uitnooi.
-Daar is PRET ook: bring elkeen die onnodigste ding in jou huis wat jy ooit gekoop/gekry het, en kom vertel die storie. En ons ruil dit uit want iemand anders kan dit dalk wel gebruik
¨ KROONJARE nooi alle afgetrede-nes vir lekker kuier by
- LENTETEE Wo.26 Okt 9:00 by die kerk met praatjie Hou jou brein skerp
-KERSETE Do.24 Nov. Hou noual die datum oop asb.
¨ Ons beplan reeds vir 2012. Enigeen wat wil help dink is welkom, bv. by
-Omgeegroepe Andre 0848006543
-Musiek Wo.26 Okt 19:00 by die kerk Alma 0823592820
-Projekte en Kommunikasie Doreen 0825778436
-Eiendomme Barry 0823361692
PRAAT + KUIER SAAM.
¨ BYBELSTUDIEGROEP Wo. 9:00 in die jeuglokaal nooi alle afgetredenes vir LENTETEE en gesels oor Hou jou brein skerp.
¨ NAALDWERKKLASSE vir huishulpe elke Do.16:00 by die kerk hervat 13 Okt
DOEN IETS +HELP ASB
¨ Die KERSPARTY vir behoeftige kinders in Laerskool GenlDelaRey benodig geskenkies vir 50 kinders. Neem asb ‘n geskenklys (veral skool-benodigdhede vir 2012) met elke kind se naam daarop in die voorportale en bring asb terug voor 12 Nov
¨ Ons benodig ‘n TUINWOONSTEL om te huur in omgewing van Berario/ Fairllands/Linden vir ‘n ma en kinders. Skakel dr Henk 0832670108.
¨ Ons doen navorsing oor TEMAS en PROJEKTE waarop ons kan fokus vir 2012. Vul asb die vorm in sodat ons die regte keuses maak in beplanning.
¨ VROMMEL is die afkorting vir “voortdurende regruk, opknap en mooimaak met eie lidmate” Dis ons kerk-mooimaak-span , en enigeen is welkom om te kom help met idees, regskuif, plant, ens. Lees die artikel in Hartklop en bel Alma 0823592820
¨Laat POLEER jou silwer/koperware en help ons werkverskaffingsprojek. Hulle wag tans dringend vir werk. Hester 0824407570
¨As u weet waar die bakke van die BAINMARIE in die kerk se kombuis dalk kan wees, laat weet ons asb.
¨Ons wil graag elke kind elke Sondag in die kategese hê (So.9:00: kinderkerk vir 2-jariges-gr.3, jeugdiens gr.4-6; So.17:30 jeugdiens vir gr.7-12). Kinders is egter tans baie meer ongereeld in die kerk as vorige jare al is die aanbieding van kategese baie interessanter. Dalk is ouers minder getrou of baie naweke uitstedig. Help asb!
¨ DAMESGROEP vir naaldwerk of net kuier Donderdae 9:00 in die jeuglokaal olv Hester Potgieter. Almal welkom
¨MobieG, ons beradings-oproepsentrum vir tieners, benodig BERADERS. Dis nie moeilik nie (tans help gr.11 kinders tot 60-jariges) en ons gee opleiding. Dit vereis soms sessies Di. of Do. aande 19-21:00. Bel Stephnie 0827350566.
¨LEES- EN SKRYFKLASSE vir volwas-senes deur Dept Onderwys: Dinsdae 18-19:00 in ons kerk, Praat asb met u werkers en vra dat hul die nuus versprei
¨VRIESVRIENDE voorsien in groot NOOD In die voorportale is borde om etes in te skep. Vries en bring weekliks kerktoe om te versprei waar mense honger ly, oa skole.
¨Ons CLAREMONT-PROJEK help mense wat soms feitlik niks meubels in hul huise het nie, met enige huisware wat lidmate skenk. Die afgelope tyd het Hester Potgieter en haar span die volledige inhoud van 4 huise ontvang en dadelik versprei na behoeftiges. Dit was huise waar mense moes ouete-huis toe trek of afgesterf het. Hul besittings het groot nood verlig.
¨ Kook ‘n POT SOP asb vir die 50 mense by die Bybelstudiegroep elke Woensdag in Claremont: 3 liter sop Di.aande by Hester Potgieter, Langeln 138, 0824407570.
¨100 weeskinders benodig elke dag kos by die FDP sentrum in die St Andrews Kerk in Jeppestown. Gesels na kerk met dr Joop Lensink 0826271247 wat as sendeling hierdie groot projek bedryf. Bv. dat ‘n firma dit steun, of dat ‘n winkel kos by vervaldatum daarheen stuur.
¨In die sysaal op die HELPMEKAAR KENNISGEWINGBORD kan u enigiets opsit (te koop, blyplek, werk, vakansie, dienste).
¨ Dr Henk Gous praat Di.25 Okt oor depressie by About Hope DEPRES-SIE ONDERSTEUNINGSGROEP by NG Constantiakruin 19:00 in die anneks. Info Joanette 0828256840.
¨ Wil jy prakties help? As ELKE lidmaat EEN takie opneem, gaan ons gemeente berge kan verskuif.
1) Eredienswerkers ontvang mense met ‘n glimlag by die deure. Skofte elke 3e week. Bel Johan Broodryk 0724468622
2) Hulp/eetgoed by broodfees by nagmaal,
3) Help teeskink by begrafnisse.
4) Naaldwerk vir 20 huishulpe Do.16-17:30. Afloshulp soms vir Anria +Marie.
¨Neem gerus by die deure 1) HART-KLOP ons gemeenteblad, 2) LIG ons kerk se gesins-tydskrif (bring asb terug na dit gelees is sodat meer mense ‘n gratis kopie kan neem, of koop dit self) 3) KERKBODE ons NG Kerk se koerant, vir betroubare feite oor kerksake.
KONTAK ONS ASB
¨ Ons WEBWERF en FACEBOOK-bladsy is nuttig en interessant. Gaan kyk na foto’s van ons almal, van doopbaba’s na uitreike, by www.quellerina.co.za of sluit aan by Facebook groep NG Quellerina
¨ BESOEKERS of NUWE INTREKKERS: Vul asb ‘n vorm (in rakkies in voorportaal) in en gooi dit in die bussies by die deure (of bel kantoor 011 4777198) want ons wil graag kom kuier +beter leer ken. Ons kantoor kan dan SMSe oor gemeente-aksies stuur of lidmaatsertifikaat aanvra.
¨ Die leraars sal graag help met enige behoefte en persoonlik gesels. Skakel gerus vir ‘n afspraak: dr Henk Gous 0832670108, ds Henk Theart 0834495510. Laat weet veral met siekte of hospitalisasie: .
GEE ASB
¨ 4 Opsies vir u DANKOFFER:
1) debietorder (vorm: vakkies by deure)
2) koevert in ‘n kollektebord;
3) direk aan u kerkraadslid.
4) Internet oorbetaling: ABSA Florida; Tak-kode: 630341, Rek nr: 01003961211 (Tjek) Rek.houer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan ‘n saak van u keuse.
Het u al u bydrae onlangs aangepas?
GEBED
¨ Bid vir BEPLANNING vir 2012 waar-mee ons God se koninkryk sal bou.
¨ Kamp vir BEJAARDES uit Clare-mont was hierdie week langs die Vaalrivier. Dankie vir elkeen wat ‘n geskenkpakkie gegee het
¨ Sat.GEBEDSGROEP Sat 8:00. MANNEGEBED Vry 6:00
¨ Ben Marx (Waterval Village) is Wo oorlede. Bid vir Ellie en hul kinders vir vertroosting en krag (0114727817)
¨ Ons vra gebed ivm SIEKTE:
Heidri Mittendorf 0833213760
Hannie Venter 0116733086
Marga Mostert 0827843046
Henk Otto 0837704461,
WillieGoosen 0117949251,0725240974
Isaac Bosman 0829942377,
Elsa Bezuidenhout 0114775238,
Liz Burger 0842701462
Annalie du Rand 0116780804,
Merlyn vd Merwe 0824438428,
Willie du Randt 0116731650.
¨Waterval Village gebed: Judy Pieterse, Ina Viljoen, Chrissie Espach, Beatrice Botha, Mienie van Zyl, Jannie du Plessis en Mottie Swanepoel.
BEL ASB
VERJAARSDAE IN OKT
10/23, Zanel, Schwim, 011 673 8467
10/23, Estelle, Snyman, 0845890147
10/24, Seth, Naudé
10/24, Danie, Theron, 477-2744
10/24, Ilze, Wasserman, , 0824921532
10/25, Mart, Janse Van Rensburg, 475-1293
10/25, Mimi, Verster 0837538054
10/27, Eddie, Botes 0828754808
10/27, Alwine, Du Randt, 673-1650
10/27, Cobus, Oosthuizen, 673-7109
10/27, Renie, Steynberg, 478-2189
10/28, Sam, Badenhorst, 673-7614
10/28, Jolandi, Broodryk, 673-9088
10/28, Jaco, Krige, 011 534 3023
10/28, Xina, Nel 0798908584
10/28, Adelaide, vd Merwe, 0824612204
10/28, Yutamé, Venter, 673-2918
10/28, Heinrich, Walters, 679-4150
10/29, Yolandi, Brough 0721414348
10/29, Ann, Kok, 888-1445 0836691704
