SONDAG EREDIENSTE

  • 9:00 - Oggenddiens
  • 9:00 - Kategese: Gr.4 - 6
  • 9:00 - Kinderkerk
  • 15:00 - Afrikataal-diens
  • 17:30 - Jeugdiens

VOLGENDE OP DIE KALENDER

  • Events are coming soon, stay tuned!

DIENSNUUS – 27 NOVEMBER 2011

Nov 25th, 2011 by AB | 0

LUISTER:

¨ Welkom by ons KERSSANGDIENS. Mag jy God beleef en sy stem hoor deur klank en woord

¨ Jou TIENDEMAAND DANKOFFER kan enige Sondag in die kollektesak-kies gegooi word of per EFT oorbetaal word. Dis ons roeping om ook met ons finansies God se koninkryk te bou.

¨ Ons VOORSANGGROEP begin vandag om ons te help beter sing. As dit dalk jou roeping en talent is, gesels met Alma Botes musiekdirekteur 0823592820

¨ Die KINDERKERK (18 mde –gr.3, 9:00 in lokale agter kombuis) maak kinders opgewonde oor God+kerk.

¨ DEURKOLLEKTE: Beeld -Kinderfonds

¨ Onthou Prof Jan du Rand preek 4 Des.

¨ MULTIKULTURELE EREDIENS So. 15:00 in Grot by die kerk is bedoel vir Afrikataal-sprekers.  Versprei die nuus asb

¨ OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar by kerkkantoor @R20.

PRAAT + KUIER SAAM..

¨ KROONJARE nooi alle afgetrede-nes vir lekker kuier by ons KERSETE Do.24 Nov.Marie Delport 0116733530.

¨ BYBELSTUDIEGROEP Wo. 9:00 by die kerk is oop vir almal wat wil kuier by vriende en saamsoek in die Woord.

¨ NAALDWERKKLASSE vir huishulpe    elke Do.16:00 by die kerk hervat 13 Okt

DOEN IETS +HELP ASB

¨       EERSTEJAARSKAMPE maak jou kind tuis met die regte vriende: Tukkies 23-27 Jan www.universiteitsoord.co.za UJ studente@melvillekruis.co.za . 8-12Jan, Maties 22-25 Jan www.moederkerk.co.za

¨       KRUIDENIERSWARE-VIR-KERS-FEES: laasjaar kon ons 120 arm gesinne help met R70000 se kos en noodsaaklikhede. Hierdie Kersgeskenk help hul in Januarie oorleef.  Neem gerus ‘n houer en ‘n lys van kruide-niersware (koste per houer is ±R700). Maak die aankope dan ‘n gesinsprojek en lewer dit af by die kerk teen 19 Des vir uitdeel 23 Des. Baie dankie aan die wat reeds mandjies gevat het

¨       Die 365-dae Bybeldagboek ‘n JAAR MET GOD bevat dagstukkies gegrond op RSG radioboodskappe deur beken-de skrywers (oa dr Henk Gous ook). Kyk daarna by die infotoonbanke en bestel @R130. R25 van inkomste gaan vir Noodhulp aan eie lidmate.

¨       VROMMEL is die afkorting vir “voort-durende regruk, opknap en mooimaak met eie lidmate” Enigeen is welkom om ons kerk-mooimaak-span te kom help met idees, regskuif, plant, ens. Bel Alma 0823592820

¨ Ons beplan reeds vir 2012. Enigeen wat wil help dink is welkom, bv. by
-Omgeegroepe Andre 0848006543
-Projekte en Kommunikasie Doreen 0825778436
-Eiendomme Barry 0823361692
-Gebed Rita Maritz 0724350972
-Musiek Alma Botes 0823592820

¨Laat POLEER jou silwer/koperware en help ons werkverskaffingsprojek. Hulle wag tans dringend vir werk. Hester 0824407570

¨ DAMESGROEP vir naaldwerk of net kuier Donderdae 9:00 in die jeuglokaal olv Hester Potgieter. Almal welkom

¨MobieG, ons beradings-oproepsentrum vir tieners, benodig BERADERS. Dis nie moeilik nie (tans help gr.11 kinders tot 60-jariges) en ons gee opleiding. Dit vereis soms sessies Di. of Do. aande 19-21:00. Bel Stephnie 0827350566.

¨LEES- EN SKRYFKLASSE vir volwas-senes deur Dept Onderwys: Dinsdae 18-19:00 in ons kerk,  Praat asb met u werkers en vra dat hul die nuus versprei

¨VRIESVRIENDE voorsien in groot NOOD  In die voorportale is borde om etes in te skep. Vries en bring weekliks kerktoe om te versprei waar mense honger ly, oa skole.

¨ Die BEELD-KINDERFONDS gee baie geld aan NGKerk projekte bv. Abraham Kriel Kinderhuis in Potch, Catherine Robson Kinderhuis in Vereeniging, NG Welsyn Gesinsorg en Emanang Nokeng Gemeenskapswerk. As iemand hul bydrae via ons kerk gee, kry ons NGKerk ‘n groter persentasie hulp. Kanaliseer skenkings dus eerder deur ons kerk as direk.

¨Ons CLAREMONT-PROJEK help mense wat soms feitlik niks meubels in hul huise het nie, met enige huisware wat  lidmate skenk. Die afgelope tyd het Hester Potgieter en haar span die volledige inhoud van 4 huise ontvang en dadelik versprei na behoeftiges. Dit was huise waar mense moes ouete-huis toe trek of afgesterf het. Hul besittings het groot nood verlig.

¨ Kook ‘n POT SOP asb vir die 50 mense by die Bybelstudiegroep elke Woensdag in Claremont: 3 liter sop Di.aande by Hester Potgieter, Langeln 138, 0824407570.

¨100 weeskinders benodig elke dag kos by die FDP sentrum in die St Andrews Kerk in Jeppestown.  Gesels na kerk met dr Joop Lensink 0826271247 wat as sendeling hierdie groot projek bedryf. Bv. dat ‘n firma dit steun, of dat ‘n winkel kos by vervaldatum daarheen stuur.

¨ Vir troeteldiere kosgee en huis nagaan terwyl jul met VAKANSIE weg is, bel Amarie +kinders 0725948130.

¨In die sysaal op die HELPMEKAAR KEN-NISGEWINGBORD kan u enigiets opsit (te koop, blyplek, werk, vakansie, dienste).

¨ Wil jy prakties help? As ELKE lidmaat EEN takie opneem, gaan ons gemeente berge kan verskuif.
1) Eredienswerkers ontvang mense met ‘n glimlag by die deure. Skofte elke 3e week. Bel Johan Broodryk 0724468622
2) Hulp/eetgoed by broodfees by nagmaal,
3) Help teeskink by begrafnisse.
4) Naaldwerk vir 20 huishulpe Do.16-17:30.  Afloshulp soms vir Anria +Marie. 

¨Neem gerus by die deure 1) HART-KLOP ons gemeenteblad, 2) LIG ons kerk se gesins-tydskrif (bring asb terug na dit gelees is sodat meer mense ‘n gratis kopie kan neem, of koop dit self) 3) KERKBODE ons NG Kerk se koerant, vir betroubare feite oor kerksake.

KONTAK ONS ASB

¨ Ons WEBWERF en FACEBOOK-bladsy is nuttig en interessant. Gaan kyk na foto’s van ons almal, van doopbaba’s na uitreike, by www.quellerina.co.za of sluit aan by Facebook groep NG Quellerina

¨ BESOEKERS of NUWE INTREKKERS: Vul asb ‘n vorm (in rakkies in voorportaal) in en gooi dit in die bussies by die deure (of bel kantoor 011 4777198) want ons wil graag kom kuier +beter leer ken.  Ons kantoor kan dan SMSe oor gemeente-aksies stuur of lidmaatsertifikaat aanvra.

¨                   Die leraars sal graag help met enige behoefte en persoonlik gesels. Skakel gerus vir ‘n afspraak: dr Henk Gous 0832670108, ds Henk Theart 0834495510. Laat weet veral met siekte of hospitalisasie:

¨                   Dr Henk Gous is met verlof 21-27 Nov

GEE ASB

¨     4 Opsies vir u DANKOFFER:

1)            debietorder (vorm: vakkies by deure)

2)            koevert in ‘n kollektebord;

3)            direk aan u kerkraadslid.

4)            Internet oorbetaling:  ABSA Florida; Tak-kode: 630341, Rek nr: 01003961211 (Tjek) Rek.houer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan ‘n saak van u keuse.
Het u al u bydrae onlangs aangepas?

KERKRAAD BESLUITE

¨       Die KERKRAAD het besluit om die verhoog voor in die kerk te herstel en te vergroot (vloerpanele onder die mat is gekraak). Dit word verhoog en verbreed en sal meer netjies lyk.

¨ Die volgende persone is as WYKS-KERKRAADSLEDE verkies. Hul taak is om elke lidmaat met ‘n telefoonbe-diening te laat tuis voel en deelneem. Hul name word vir goedkeuring en gebed voorgelê. As hul aanneem (brief 21 Nov), word hul bevestig 15 Jan.

Derek +Maklenel Gouws

Jana Botha

Theuns +Ilze Rossouw

Johan +Anneke Schreuder

Magda Swanepoel

Ben +Jenny Abeln

Magda Schoeman

Neil +Lorraine Paterson

Dean +Renate Young

Hantie v Jaarsveld

Astill Els

Danie +Estelle Marx

Jan +Janette v Wyk

Mike +Rina Jv Rensburg

Johan +Chantel Koekemoer

Len +Christa Retief

¨       Ons PLANNE VIR 2012 begin vroeg want  die skole begin ‘n week later as gewoonlik (eers 18 Jan)
-QUELLERINA KUIER, ‘n kuier, pret en eet Vry.13 Jan
-GEBEDSAFSKOP Wo.18 Jan 19:00
-KERKRAAD- EN LEIERSFOKUS +AFSKOP Sat.21 Jan 8-11:00

GEBED

¨ Hennie Lotter 0729948748 se bejaarde moeder is in Polokwane oorlede na baie lang siekbed

¨ Bid vir BEPLANNING vir 2012 waar-mee ons God se koninkryk sal bou.

¨ Sat.GEBEDSGROEP Sat 8:00. MANNEGEBED Vry 6:00

¨ Ons vra gebed ivm SIEKTE:
WillieGoosen 0117949251,0725240974
Hendrik Vorster 0731333731
Hannie Venter 0116733086
Henk Otto 0837704461,
Isaac Bosman
0829942377,
Elsa Bezuidenhout
0114775238,
Liz Burger
0842701462
Annalie du Rand
 0116780804,
Merlyn vd Merwe
0824438428,
Willie du Randt 0116731650.

¨Waterval Village gebed: Judy Pieterse, Ina Viljoen, Chrissie Espach, Beatrice Botha, Mienie van Zyl, Jannie du Plessis en Mottie Swanepoel.

BEL ASB

VERJAARSDAE IN NOV

11/27, Carah, Louw, 0723056976

11/28, Doedie, Boshoff, 011 472 4449

11/28, Ronel, Lindeque, 0828557493

11/29, Manie, Bosch, 011 477 3407

11/29, Esme, De Beer, 475-8116

11/29, James, Geldenhuys, 678-4879

11/29, Rina, JV  Rensburg, 672-8660

11/29, Tanja, Jordaan,, +27843148545

11/29, Charmain, Richter, 011 674 3249

11/29, Rina, vd Merwe, 011 4755151

11/29, Clarissa, v  Wezel, 011 022 8402

11/30, Yvette, Louw, 673-7379

12/01, Anton, Grobler, 0828542628

12/01, Fanie, Kirstein, 0835565384

12/01, Gerhard, Nell, 475-4755

12/02, Koos, Hendriks, +27832224125

12/02, Mike, JVRensburg, 672-8660

12/03, Frikkie, Kruger, +27827739374

12/03, Matthew, Malherbe, 083-309-1421

12/03, Nadia, Nel , +27845007257

12/03, Nico, Nel , +27767353536

12/03, Ilze, Rossouw, 0722359351

12/03, Riaan, v  Onselen, 673-4928

12/03, Nico, Walters, 679-4150

 

 

Comments are closed.