SONDAG EREDIENSTE

  • 9:00 - Oggenddiens
  • 9:00 - Kategese: Gr.4 - 6
  • 9:00 - Kinderkerk
  • 15:00 - Afrikataal-diens
  • 17:30 - Jeugdiens

VOLGENDE OP DIE KALENDER

  • Events are coming soon, stay tuned!

DIENSNUUS: 28 AUGUSTUS 2011

Sep 11th, 2011 by AB | 0

NG QUELLERINA VISIE: Ons leef 1K13 LIEFDE

LUISTER:

¨ Welkom by die wegspring van ons reeks R12 DIEPER TOEWYDING. As jy voel jou geloof het stagneer, dan sal Rom 12 jou laat groei en wys ons hoe toewyding kan lyk:
28 Aug Oorgegee aan God,
4 Sep: Nuut in denke,
11 Sep: Nugter in selfbeoordeling,
18 Sep: Diensbaar in liefde,
25 Sep: Verrassend teen vyande
- ‘
n DVD gaan ons help om baie meer uit die reeks te kry as net luister na preke.  Koop ‘n DVD True Spirituality @R85 +kyk met vriende of as gesin: dis ‘n goeie belegging in jou geloofsdiepte
-Sluit aan by ‘n oop selgroep So. 17:30 of Wo.9:00+19:00 (5 sessies vanaf 28 Aug). Ons kyk die DVD +gesels in die Grot (onder kansel)

¨ Die KINDERKERK (18 mde –gr.3, 9:00 in lokale agter kombuis) maak kinders opgewonde oor God+kerk.

¨  JEUGDIENS en kategese vir Gr.4-6 is 9:00 in jeuglokaal.

¨ JEUGDIENS+kategese vir TIENERS: 17:30-19:30 saam met 2 buurgemeen-tes in ons kerkgebou.

¨ Kom drink gerus ‘n koppie tee/koffie en kuier lekker na die erediens

¨ DEURKOLLEKTE: Bybelverspreiding

¨ MULTIKULTURELE EREDIENS So. 15:00 in Grot by die kerk is bedoel vir Afrikataal-sprekers.  Versprei die nuus asb

¨ OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar by kerkkantoor @R20.

SPESIAAL 3e KWARTAAL.

¨ COENIE DE VILLIERS se sang is woord- en musiekkuns! Hy tree op in ons kerk Vry.2 Sep. Maar: eerste koop kry beste sitplekke.  Kaartjies na kerk of in die week by Denise Kilbourne 0823226973. Ons kan meer projekte loods met hierdie fondsinsameling. Help asb deur:
-Jou vriende te nooi vir ‘n vertoning en ete teen minste uitgawe moontlik
-‘n Plakkaat op te sit by jou werkplek (die klein A5) of winkelsentrum se gemeenskapsborde
-Die epos wat jy hieroor van ons gemeente gekry het, aan te stuur na jou vriende
-Ons benodig 5 mense wat elk Kerrie-vleis vir 30 mense sal gaarmaak

¨ ’n BALLONRIT is romanties en avontuurlik. 2 Mense kan ‘n rit by Bill Harrop Ballontoere by Hartebeespoort  ter waarde van R4600 wen (reel eie datum). Slegs 200 kaartjies is te koop teen R25 van vandag af

PRAAT + KUIER SAAM.

¨ BYBELSTUDIEGROEP Wo. 9:00 by die kerk bied Woord en vriendskap.

¨ NAALDWERKKLASSE vir huishulpe    elke Do.16:00 by die kerk

DOEN IETS +HELP ASB

¨       VROMMEL is die afkorting vir “voortdurende regruk, opknap en mooimaak met eie lidmate” Dis ons kerk-mooimaak-span , en enigeen is welkom om te kom help met idees, regskuif, plant, ens. Lees die artikel in Hartklop en bel Alma 0823592820

¨ KAIROS-TRONKBEDIENING hou naweek-kampe in tronke waar 42 gevange-nes met evangelie bedien word. Die impak is groot genoeg om geharde gevangenes om te swaai. As jy wil help (kos oorberei, geskenk-koekies bak, groepleier wees, finansies borg, gebedsteun gee), kontak Garth Harrison 0738270244. Lees die “I was in prison”-brosjures by deure.

¨Ons wil graag elke kind elke Sondag in die kategese hê (So.9:00: kinderkerk vir 2-jariges-gr.3, jeugdiens gr.4-6; So.17:30 jeugdiens vir gr.7-12).  Kinders is egter tans baie meer ongereeld in die kerk as vorige jare al is die aanbieding van kategese baie interessanter. Dalk is ouers minder getrou of baie naweke uitstedig. Help asb!

¨ DAMESGROEP vir naaldwerk of net kuier Donderdae 9:00 in die jeuglokaal olv Hester Potgieter. Almal welkom

¨MobieG, ons beradings-oproepsentrum vir tieners, benodig BERADERS. Dis nie moeilik nie (tans help gr.11 kinders tot 60-jariges) en ons gee opleiding. Dit vereis soms sessies Di. of Do. aande 19-21:00. Bel Stephnie 0827350566.

¨LEES- EN SKRYFKLASSE vir volwas-senes word aangebied Do.17:30 deur Dept Onderwys in ons kerk, maar minstens 20 mense moet deelneem.  Praat asb met u werkers en vra dat hul die nuus versprei

¨VRIESVRIENDE voorsien in groot NOOD  In die voorportale is borde om etes in te skep. Vries en bring weekliks kerktoe om te versprei waar mense honger ly, oa skole.

¨FAMFEST en Innie-strate musiekfees van NG KerkFochville-Noord is die grootste kerkfees in die land: 14000 pannekoeke, foefieslide, brugspring en muurklim teen kerktoring, goedkoop vleis (32 beeste, 45 skape, 14 varke en 300 hoenders). Maak ‘n uitstappie Vry.2 Sep 10:00  tot laataand

¨                   Ons CLAREMONT-PROJEK help mense wat soms feitlik niks meubels in hul huise het nie, met enige huisware wat  lidmate skenk. Die afgelope tyd het Hester Potgieter en haar span die volledige inhoud van 4 huise ontvang en dadelik versprei na behoeftiges. Dit was huise waar mense moes ouete-huis toe trek of afgesterf het. Hul besittings het groot nood verlig.

¨ Kook ‘n POT SOP asb vir die 50 mense by die Bybelstudiegroep elke Woensdag in Claremont.  Ons benodig 4 mense per Woensdag wat soms elk 3 liter sop Di.aand aflewer by Hester Potgieter, Langeln 138, 0824407570.

¨100 weeskinders benodig elke dag kos by die FDP sentrum in die St Andrews Kerk in Jeppestown.  Gesels na kerk met dr Joop Lensink 0826271247 wat as sendeling hierdie groot projek bedryf. Bv. dat ‘n firma dit steun, of dat ‘n winkel kos by vervaldatum daarheen stuur.

¨In die sysaal op die HELPMEKAAR KENNISGEWINGBORD kan u enigiets opsit (te koop, blyplek, werk, vakansie, dienste).

¨ Divorce Care Dinsdae 19:00  Begin 30 Aug NG Constantiakruin, H/v Yolande +Liebenbergweg, Constantiakloof, Info 011 4751440 of Alet Reynders(0829279888)

¨ Griefshare help jou herstel na verlies van ‘n geliefde. Dinsdae 19:00 NG Con-stantiakruin, H/v Yolande +Liebenbergweg, Constantiakloof, Info 011 4751440 of Alet Reynders(0829279888)

¨ About Hope is ‘n DEPRESSIE ONDERSTEUNINGSGROEP as jy depressie het of vermoed dat jy daaraan ly. Kom gesels oor wat dit is +genesing by NG Constantiakruin van Di.16 Aug 19:00 in die anneks. Info Joanette 0828256840

¨ Wil jy prakties help? As ELKE lidmaat EEN takie opneem, gaan ons gemeente berge kan verskuif.
1) Eredienswerkers ontvang mense met ‘n glimlag by die deure. Skofte elke 3e week. Bel Johan Broodryk 0724468622
2) Hulp/eetgoed by broodfees by nagmaal,
3) Help teeskink by begrafnisse.
4) Naaldwerk vir 20 huishulpe Do.16-17:30.  Afloshulp soms vir Anria +Marie. 

¨Neem gerus by die deure 1) HART-KLOP ons gemeenteblad, 2) LIG ons kerk se gesins-tydskrif (bring asb terug na dit gelees is sodat meer mense ‘n gratis kopie kan neem, of koop dit self) 3) KERKBODE ons NG Kerk se koerant, vir betroubare feite oor kerksake.

KONTAK ONS ASB

¨ Ons WEBWERF en FACEBOOK-bladsy is nuttig en interessant. Gaan kyk na foto’s van ons almal, van doopbaba’s na uitreike, by www.quellerina.co.za of sluit aan by Facebook groep NG Quellerina

¨ BESOEKERS of NUWE INTREKKERS: Vul asb ‘n vorm (in rakkies in voorportaal) in en gooi dit in die bussies by die deure (of bel kantoor 011 4777198) want ons wil graag kom kuier +beter leer ken.  Ons kantoor kan dan SMSe oor gemeente-aksies stuur of lidmaatsertifikaat aanvra.

¨                   Die leraars sal graag help met enige behoefte en persoonlik gesels. Skakel gerus vir ‘n afspraak: dr Henk Gous 0832670108, ds Henk Theart 0834495510. Laat weet veral met siekte of hospitalisasie: ons kan nie help as ons nie weet nie.

GEE ASB

¨     4 Opsies vir u DANKOFFER:

1)            debietorder (vorm: vakkies by deure)

2)            koevert in ‘n kollektebord;

3)            direk aan u kerkraadslid.

4)            Internet oorbetaling:  ABSA Florida; Tak-kode: 630341, Rek nr: 01003961211 (Tjek) Rek.houer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan ‘n saak van u keuse.
Het u al u bydrae onlangs aangepas?

GEBED

¨ Sat.GEBEDSGROEP Sat 8:00. MANNEGEBED Vry 6:00

¨ Baie geluk aan Jacques 082853 6970 en Yolanda de Wet met hul baba Lisa wat Maandag gebore is

¨ Baie geluk aan Adri Scholtz (Neels 0824547692 en Anria se dogter) en Jan vd Westhuizen wat Saterdag in Franschoek trou

¨ Pierre Vermaak (13jr) is nou by sy bewussyn in Milpark ICU nadat hy deur ‘n taxi omgery is. Ons bid steeds vir hul hele gesin (Frik 0829012222, Juanita 0824526808)

¨ Johan Mol 0795158367 se pa is laas Saterdag oorlede op 89jr.

¨ Ons vra gebed ivm SIEKTE:
Piet van Heerden 0114778514,
Willie Goosen
0117921021,
Andre Viljoen
0836251935,
Isaac Bosman
0829942377,
Elsa Bezuidenhout
0114775238,
Liz Burger
0842701462
Annalie du Rand
 0116780804,
Merlyn vd Merwe
0824438428,
Willie du Randt 0116731650.

¨Waterval Village gebed: Gertie Cousins, Judy Pieterse, Ina Viljoen, Chrissie Espach, Beatrice Botha,  Mienie van Zyl, Jannie du Plessis en Mottie Swanepoel.

BEL ASB

VERJAARSDAE IN AUG & SEPT

08/31, David, Bartlett, , +27836535231

09/02, Tanya, Basson, 011673 0442,

09/03, Esme, Beech, 477-3850,

08/29, Albert, Blignaut, 472-8402,

09/03, Nina, Botha, 0761455006,

09/03, Ramona, Fourie, 673-3675,

09/03, Johan, Gouws, 011 477 0006,

09/01, Marthe-Marie, Köhne, 673-6931,

09/03, Eldorette, Latsky, 011 673 3595,

08/28, Lara, Le Roux, , 0829476441

08/31, Chris, Mclaughlan, 477-8670,

08/30, Arndt, Mittendorf, 0833213760,

08/30, Johan, Mol, , +27795158367

08/31, Nardo, Snyman, 477-7496,

08/28, Mottie, Swanepoel, 672-5553,

08/29, Magriet, Van Der Merwe, 673-2686,

09/02, Sandra, Van Niekerk, 011 673 0364,

09/03, Magda, Van Tonder, 477-6343,

08/29, Louisa, Wierenga, 011 4773175,

08/31, Eureka, Zandberg, 477-2721,

Comments are closed.