SONDAG EREDIENSTE

  • 9:00 - Oggenddiens
  • 9:00 - Kategese: Gr.4 - 6
  • 9:00 - Kinderkerk
  • 15:00 - Afrikataal-diens
  • 17:30 - Jeugdiens

VOLGENDE OP DIE KALENDER

WPEC is proudly sponsored by
True Media Concepts

DIENSNUUS 13 MEI 2012

May 11th, 2012 by AB | 0

LUISTER:

¨ Welkom by ons EREDIENS, en ons vier saam MOEDERSDAG. In ons reeks Gebed as asemhaling praat ons vandag oor ‘n skaars artikel in die moderne lewe: huismense wat saam bid.  En elke huis kry ‘n spesiale geskenkie, iets wat sal help dat Ma’s en Pa’s vir hul kinders die kosbaarste geskenk kan vaslê (en volwasse huismense vir mekaar)

¨ Die KINDERKERK 18 mde –gr.3, 9:00 in lokale agter kombuis) maak kinders opgewonde oor God+kerk.

¨ JEUGDIENS en kategese vir Gr.4-6 is 9:00 in jeuglokaal.

¨ JEUGDIENS +kategese vir TIENERS 17:30-19:30 laat tieners graag kerk toe kom en dit geniet.

¨ MULTIKULTURELE EREDIENS So. 15:00 in Grot by die kerk is bedoel vir Afrikataal-sprekers.  Versprei die nuus asb

¨                  DEURKOLLEKTE: Geopende Deure

KWARTAAL HOOGTEPUNTE

¨ Volgende Sondag gaan OUERS alles hoor van ons kinderbediening (kleuters, laerskool, tieners) sodat kerk en huis  beter kan saamwerk vir hul geloof.  Kom kyk na ‘n groot uitstalling en eet selfs pannekoek saam!

¨ Pinksterdienste fokus op GEBED met as tema Asemteue uit die Onse Vader. Maak asb ‘n merkie by die 3 weeksaande  Ma.21-Wo.23 Mei 19:00.  By Waterval Village word die dienste herhaal 22+23 Mei 10:15 in eetsaal.

¨ HEMELVAARTDAG is nie meer ‘n openbare vakansiedag nie, maar Christene kan dit nie laat verbygaan nie. Hemelvaartdiens Do.17 Mei 19:00

¨ Ons is bevoorreg om die bekende sanger en skrywer, Annelise Wiid, uit die Kaap vir ons GEBEDSKURSUS te kon kry Sat.26 Mei 9-16:00. Tema: IN DIE TUIN wanneer die aandwind waai– ‘n verkwiklike ervaring van gebed. Ons gebede beland dikwels in ‘n groef of ‘n krisis.  Hierdie kursus sal help dat ons die volle krag van gebed kan beleef. Haar styl van aanbieding met sang en woordkuns gaan jou ver-ryk.  Nooi ook gerus vriende want haar optredes is landswyd baie gewild.  Kaartjies nou by Dienspunt Oos en by kerkkantoor. Die R150 sluit middagete in (pensioenarisse R75). ‘n Kursus hier by die kerk maak dit bekostigbaar en bereikbaar vir almal.

¨ CLAREMONT se HERFSONTBYT Sat.19 Mei gaan 300 mense betrek om die evangelie te hoor en vir Jesus te kan kies.  Hierdie projek is ‘n uitreik na mense wat die Here baie nodig het.  Ons benodig 5 mense wat ons gaste ontvang en met hul kan gesels as hul dit nodig het. As jy iets wil borg, gesels gerus met Hester Potgieter 082440 7570. Vir ‘n eenvoudige ete benodig ons maal-vleis, brood, koeldrank, uie, koekies, weggooi eetgerei,  Vir die preek benodig ons ook hulpmiddels (flitsies, serpe, plakkers). Deur ‘n item te borg of enige skenking (kyk wat nog nodig is agterop Diensnuus), help jy die Woord verkondig. Almal wat wil help, skakel Hester Potgieter

¨ Ons kwartaalbrief is Di.17 Apr aan alle lidmate gepos. Dit bevat Hartklop en ‘n vertroulike verslag oor elke lidmaat se dankoffers individueel.  Laat weet asb as u nie een gekry het nie

BENUT HIERDIE KANSE

¨ WYKSKERKRAADSSLEDE ontmoet vandag10:15-10:35 in die gebedskamer vir reëlings oor gebedsprojek vir hierdie kwartaal.

¨ Daar is reeds weer ‘n paar volwassenes wat LIDMATE van die NG Kerk in Quellerina wil word deur belydenis van geloof af te lê.  Dit behels 6 gesprekke as groep met dr Henk Gous om vir jouself seker te maak dat die NG Kerk se leer en die Bybel ooreenstem. As jy weet van nog mense wat belang stel, laat weet gerus vir dr Henk 0832670108.

¨ OMGEEGROEPE is 1) gespreks-groepe wat weekliks kuier om krag uit die Woord te soek, of 2) projekgroepe wat sinvol saamwerk. Daar is ‘n groep met ‘n doel en tyd wat jou sal pas.
- Gesels oor elke dag se preek direk na die diens in die Grot. Die groep vir Jong Ma’s So.19:00 in Grot

¨ OPNAMES van eredienste op CD is beskikbaar by kerkkantoor @R20.

¨ Die BYBELSTUDIEGROEP Wo. 9:00 in die jeuglokaal gee vriendskap en inspirasie uit die Woord

¨ Ons benodig steeds ‘n SLEEPWA vir vervoer van meubels in Claremont-projek.  By wie kan ons nou en dan leen asb?

¨Die 60 mense wat die Claremont-Bybelstudiegroep Woensdae bywoon, kry ‘n bord kos wat hul meestal huistoe neem. Hester Potgieter 082440750 vra hulp dat iemand nou en dan ‘n gereg (lasagne of enigiets) voorberei sodat sy kan fokus op die geestelike werk.

¨ Ons CLAREMONT-PROJEK help mense wat soms feitlik niks meubels in hul huise het nie, met enige huisware wat  lidmate skenk. As u huis opruim, onthou dat kinderklere en kombuisware/ breekware nodigste is

¨ Neem gerus ‘n 2012-KALENDER by die deur. Dit wys projekte wat groot impak kan hê vir God se koninkryk. Kyk veral na p.13 om jou plek te vind waar jy in liefde kan dien.

¨Neem gerus RENEW by die deure om te sien wat is die nuutste christelike publi-kasies by CUM boekwinkel.  Daar is ook ‘n afslagkoepon binne-in.

¨       Sally de Villiers as ervare ver-pleegster bied TUISVERSORGING  aan vir verswaktes of na operasie as gratis bediening 0798747155

¨ NAALDWERKKLASSE vir huishulpe elke Do.16:00 by die kerk

¨ GELETTERDHEIDSKLASSE vir huishulpe het plek vir nog mense. Vlak 1 Lees+skryf Di.+Do. 18:00, Vlak 3 Ma., Do.+Vry, 18:00 by die kerk

¨VRIESVRIENDE voorsien in groot NOOD  In die voorportale is borde om etes in te skep. Vries en bring weekliks kerktoe om te versprei waar mense honger ly, oa skole.

¨In die sysaal op die HELPMEKAAR KENNISGEWINGBORD kan u enigiets opsit (te koop, blyplek, werk, vakansie, dienste)  

¨ Wil jy prakties help? As ELKE lidmaat EEN takie opneem, gaan ons gemente berge kan verskuif.
1) die Gr.4-6 groepe by die jeugdiens benodig leiers (voorheen genoem kategese-onderwysers).
2) Hulp/eetgoed by broodfees by nagmaal,
3) Help teeskink by begrafnisse.
4) Naaldwerk vir 20 huishulpe Do.16:00-17:30.  Afloshulp dringend vir Marie. 

¨ MobieG, ons beradings-oproep-sentrum vir tieners, het BERADERS nodig. Dis nie moeilik nie (tans help gr.11 kinders tot 60-jariges) en ons gee opleiding. Jy doen dan sessies Di. of Do. aande 19-21:00 soos dit jou pas. Bel Stephnie 0827350566.

KONTAK ONS ASB

¨ BESOEKERS of NUWE INTREKKERS: Vul asb ‘n vorm (in rakkies in voorportaal) in en gooi dit in die bussies by die deure (of bel kantoor 011 4777198) want ons wil graag kom kuier +beter leer ken.  Ons kantoor kan dan SMSe oor gemeente-aksies stuur en lidmaatsertifikaat aanvra.

¨                   Die leraars sal graag help met enige behoefte en persoonlik gesels. Skakel gerus vir ‘n afspraak: dr Henk Gous 0832670108, ds Henk Theart 0834495510. Laat weet veral met siekte of hospitalisasie.

GEE ASB

¨     4 Opsies vir u DANKOFFER:

1)            debietorder (vorm: vakkies by deure)

2)            koevert in ‘n kollektebord;

3)            direk aan u kerkraadslid.

4)            Internet oorbetaling:  ABSA Florida; Tak-kode: 630341, Rek nr: 01003961211 (Tjek) Rek.houer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan ‘n saak van u keuse.
Het u al u bydrae onlangs aangepas?

GEBED

¨ Die kamp vir Gr.9+10’s op 11-13 Mei vereis gebed vir groter impak op ons kinders se lewens.

¨ GEBEDSBEDIENING Saterdae 8:00 +MANNEGEBED Vry.6:00 by die kerk

¨ Ons vra gebed ivm SIEKTE:

Herbert Doeleman heupvervanging 0824851583
Dalene Pitout
0824044364
Gert Lourens 0
828967433 Skouer operasie
Barry Nelson 0823361692
Hettie Pretorius 0823752861
Berlina van Stryp 0832668581
Annalie du Rand  0116780804,
Isaac +Lucille Bosman 0829942377
Chrissie Espach 011
4721862
Liz Burger 0842701462
Merlyn vd Merwe 0824438428

¨ Geluk aan Johan Chantel Koekemoer 0833834922 met hul baba Zander

¨ Elsa Bezuidenhout is by haar dogter Amelia wat kanker het in Bloemfontein

¨ Waterval Village gebed: Judy Pieterse, Chrissie Espach, Beatrice Botha, Mienie van Zyl, Jannie du Plessis, Francis Kleyn-hans, Caroline Fourie, ds Francois de Wet.

BEL ASB: VERJAARSDAE

05/13, Elaine  Crous +27846197944

05/13, Stéfan  Greyson  +27824101798

05/13, Erna  Groenewald +27724987211

05/13, Eugene Lourens  0835558779

05/13, Rozaan  Niemand

05/13, James  Oosthuizen 0827782817

05/13, Morné  Springer  +27825806333

05/13, Bertus  Van Wyk +27832435999

05/13, Natasha Van Wyk +27832435999

05/13, Connor Van Zyl 672-5007

05/13, Daniella  Van Zyl  672-5007

05/14, Wimpie  Botha  0834620689

05/14, Leoni  Cohen +27833026090

05/15, Jonelle  Bredenkamp 0823372311

05/15, Michelle  Nagel  +27825617117

05/15, Magda  Swanepoel  +27832657840

05/15, Christo vd  Merwe  0764536368,

05/15, Dennis  v  Loggenberg +27832544116

05/16, Heidi, Barnard +27712954121

05/16, Garth Harrison  +27738270244

05/16, Rensché  vd Merwe +27845671972

05/16, Liam Van Zyl 672-5007

05/16, Dawné Wiid

05/17, Ida Maree  +27828256777

05/17, Dirk  Maritz  +27825784153

05/17, Jacobus v  Wezel +27834005774

05/17, Jessica  Venter  0724976781

05/17, Hannetjie  Vorster +27731333731

05/18, Jacqualeen  Botha  +27844883028

05/18, Lionel Cohen +27733152112

05/18, Wilma  Engels +27848938655

05/18, Deon  Hattingh  +27833095309

05/18, Mullanie  Mulder +27834958057

05/18, Daniel v  Deventer +27822230137

05/19, Marie  Bekker +27825092602

05/19, Anouske  Erwin, +27848718420

05/19, Rina  Grobler  +27828542628

05/19, Ronél  Nel  +27829259945

Comments are closed.