SONDAG EREDIENSTE

  • 9:00 - Oggenddiens
  • 9:00 - Kategese: Gr.4 - 6
  • 9:00 - Kinderkerk
  • 15:00 - Afrikataal-diens
  • 17:30 - Jeugdiens

VOLGENDE OP DIE KALENDER

  • Events are coming soon, stay tuned!

Archive for 'Artikels' Category

DIENSNUUS: 13 MAART 2011

Mar 29th, 2011 by AB | 0

NUUTMAAK LIEFDE Welkom by die laaste sessie van ons NUUTMAAK LIEFDE reeks. Ons bid dat jou liefde verryk is en jou lewe verander is. Die reeks se preke is beskikbaar op CD by kerkkantoor . Gee asb jou DVD vir vriende om ook te kyk, en lees jou boek weer ‘n slag Die laaste selgroep [...]

Read full post...

DIENSNUUS: 20 MAART 2011

Mar 29th, 2011 by AB | 0

LUISTER: ¨ Welkom by ons erediens. Prof Jan du Rand preek oor die Kragbron agter liefde uit 1 Joh.3:23-24 ¨ Die KINDERKERK, JEUGDIENS vir Gr.4-6 en die aanddiens vir TIENERS hervat weer 17 April. ¨ Kom drink gerus ‘n koppie tee/koffie en kuier lekker na die erediens. ¨ DEURKOLLEKTE: Bybelverspreiding ¨ MULTIKULTURELE EREDIENS So. 15:00 [...]

Read full post...

MOBIE G OP MXIT

Jan 5th, 2011 by AB | 0

Ons kinders leef in ‘n ingewikkelde wêreld. Waar vra hulle vir hul krisisse hulp en raad wat betroubaar is?  Ongelukkig kry hul soms raad by slegte plekke, soos maats of TV. Ons is opgewonde dat ‘n droom om baie kinders te help sopas in ons gemeente begin waar word.  Dr Willem Wiid, predikant in NG [...]

Read full post...

Prof Jan du Rand by Quellerina

Jan 5th, 2011 by AB | 0
Read full post...

JEUGBEDIENING 2011: GROTER, WYER ,BETER

Jan 5th, 2011 by AB | 0

JEUGBEDIENING 2011: GROTER, WYER ,BETER Die droom: Quellerina se tienerbediening word wyer: 3 omliggende gemeentes (Waterval, Greymont, Florida)se tieners skakel by ons jeugdiens en kategese in sonder om hul identiteit te verloor. ‘n Groot jeugdiens op Sondagaande trek kinders wat nie kerke bywoon nie om saam met hul vriende ‘n diens by te woon, want [...]

Read full post...

Opname van “Gebed”

Sep 22nd, 2008 by Jaco Niemand | 0

Hier is ‘n voorsmakie – ‘n MP3 van die lied wat ek vanoggend in die kerk gesing het.

Read full post...