DIENSNUUS : 2 OKTOBER 2011
LUISTER: ¨ Welkom by ons EREDIENS en doop van die baba van Milien 0767320750 +Stan Botha ¨ Die KINDERKERK (18 mde –gr.3, 9:00 in lokale agter kombuis) hervat weer 16 Okt ¨ JEUGDIENS en kategese vir Gr.4-6 is 9:00 in jeuglokaal hervat 16 Okt ¨ JEUGDIENS+kategese vir TIENERS: 17:30-19:30 hervat weer 16 Okt ¨ Kom [...]
Read full post...