Musiek
MUSIEKBEDIENING
Quellerina se musiekbediening span het 2010 afgeskop met die volgende lede:
Musiekdirekteur (Klavier en Orrel) – Alma Botes
Klawers – Jaco Niemand
Bas kitaar – Koot Barnard
Dromme – Quinton van Eeden
Klank Ingenieur: Eddie Botes
Klarinet en Saksofoon: Tersia Janse van Rensburg
As jy jou talente saam met ons wil inspan tot eer van God – kom gesels gerus met Alma!
MUSIEK CD’s VIR SAAMSING OF LUISTER!
Volume 1 en 2 van die kerk liede CD’s is nou beskikbaar teen R100 elk.
Die CD’s se doel is om sang te bevorder – maar elke lied is so verwerk, dat dit ook net na geluister kan word – dus nie ‘n tipiese “backtrack” nie. Elke CD bevat 15 snitte en die lirieke is ingesluit. Die CD’s kan by Alma bestel word.
