Dit is weer tyd om heerlik saam BASAAR te hou!
Kliek gerus op 'n stalletjie om jou hulp aan te bied, 'n skenking te maak of vir meer inligting.
Kliek gerus op 'n stalletjie om jou hulp aan te bied, 'n skenking te maak of vir meer inligting.
Gemeentestalletjie
Bemarking van Quellerina Gemeente en Basaar "Kiosk"
|
Smullekker Vetkoek, Kerrie & Rys en Pannekoek!
Burgers en Boeries, Vars affi-braai
Wanneer die keel droog word!
Want hier by ons is dit Ontbyt!
Naaldwerk, Kunsvlyt, Skilderye, Blomme en Boeke
|
Gevriesde-etes
Iets te drinke saam met 'n lekker soetigheid?
Alles wat lekker is om jou af te koel!
Alles wat pret is, kry jy hier...
Iemand anders se huis na jou huis
|
|
Iets vir die volwasse mense!
|
Indien jy belangstel om jou eie stalletjie te beman
|