QUELLERINA GEMEENTE
  • Tuis
  • Galery
  • Preke
  • Reekse
    • WinK
    • Leefkuns
    • Groei
  • Huisgeloof
    • Groei Groepe
    • Familiewaardes
    • 21 Movies
    • Lysie van 5!
    • Ontmoet vir..
  • Stiltetyd/Gebed
    • Gebedskos
    • 21 Emosies
    • 21 Gebede
  • Maak kontak
  • Ons Span
  • HELP ONS GROEI
  • Basaar 2026
    • Kerkkafee
    • Basaaretes
    • Oppikole
    • Teetuin
    • Koeldranke
    • Roomys
    • Nagereg
    • Kinderkarneval
    • Naaldwerk en Kuns
    • Witolifant
    • Visvang 18+
    • Buite-stalletjies

Meer inligting oor die stalletjie:
​"
Buite-Stalletjies"

Buite-stalletjies:
 Lidmate en nie-lidmate kry die geleentheid om 'n stalletjie te huur om hul produkte of dienste tydens die basaar te verkoop. Die koste is R200 per staanplek, plus 10% van die dag se verkope. 

🛍️ Voorbeelde van buite-stalletjies
  • Plaasprodukte
  • Vars groente en vrugte
  • Biltong en droëwors
  • Heuning en konfyt
  • Blomme en plante
  • Handgemaakte produkte
  • Juwele en bykomstighede
  • Klere en skoene
  • Speelgoed
  • Houtwerk
  • Kuns en dekor
  • Diensverskaffers en plaaslike besighede

📋 Wat moet bestuur word?
  • Besprekings van jou stalletjie
  • Op- en afslaan van stalletjies
  • Toegang tot elektrisiteit en water (indien nodig)
  • Veiligheid en toegangspaaie
  • Netheid rondom jou stalletje
  • Kommunikasie met die basaar koördineerder voor en tydens die basaar ​

📦 Wat benodig jy vir jou stalletjie:
  • Naam van stalletjie ("Poster")
  • Tafels (Ons sal stoele voorsien)
  • Verlengkoorde en kragpunte (indien nodig)
  • Pryslys vir jou items 
  • Eie kleinkas (Met kleingeld en/of kaart fasiliteite)

    VOLTOOI DIE VOLGENDE VORM indien jy belangstel om 'n stalletjie te beman

    [object Object]
Stuur
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Galery
  • Preke
  • Reekse
    • WinK
    • Leefkuns
    • Groei
  • Huisgeloof
    • Groei Groepe
    • Familiewaardes
    • 21 Movies
    • Lysie van 5!
    • Ontmoet vir..
  • Stiltetyd/Gebed
    • Gebedskos
    • 21 Emosies
    • 21 Gebede
  • Maak kontak
  • Ons Span
  • HELP ONS GROEI
  • Basaar 2026
    • Kerkkafee
    • Basaaretes
    • Oppikole
    • Teetuin
    • Koeldranke
    • Roomys
    • Nagereg
    • Kinderkarneval
    • Naaldwerk en Kuns
    • Witolifant
    • Visvang 18+
    • Buite-stalletjies