Rooi Lippe Damestee

Rooi Lippe Damestee – 23 Feb – edit

Kalender 2019

profile pic option 1

Kom kry jou pannekoek, boereworsrolle en self vars groente en eiers!  Daar gaan baie pret vir die kinders wees met Vissievang, waterglybaan, “foam pit”, gesiggieverf en die treintjie gaan weer ry!  Drentel deur ons kunsmark en ontspan in ons kuiertent wanneer Lance James optree.  Daar sal iets wees vir elkeen!

Donderdag 15 September 2016 word ons jaarlikse Gholfdag gehou by Eagle Canyon Gholfbaan.

Die formaat van die dag is ‘n “Scramble Drive Mystery Holes” en begin 11:30.

Kostes:  R3200/4-bal.  Dit sluit karretjies, aandete en pryse vir almal in.  Daar is net plek vir 20 4-balle.

Bespreek vroegtydig by Wikus:  wikus@magnak.co.za

Eagle Canyon Gholfclub

Op Saterdag 25 Junie 2016 is dit weer tyd vir ‘n Damestee.  Kom kuier saam met Mareli Visser (Wenner van Koekedoor 2015) en Estelle van Vuuren.  Kaartjies is R150 en kan by die Kerkkantoor verkry word.  Vir enige navrae, skakel Liezel by 011 673 2212.

Mareli Visser

quellerina-photo-plus-logo

Sondag 6 Maart 2016 vier ons die 40-jarige bestaansjaar van NG Quellerina!  Van kerk in ‘n skoolsaal, het ons gegroei tot waar ons nou is en kyk ons met verwagting uit na wat voorlê!  Kom kuier saam en deel Sondag 6 Maart 09:00 in ons vreugde.

 

holyCommunion Die eerste Nagmaal van 2016 word op Sondag 21 Februarie gehou.

Kalender 2016 Voorblad

Klik op hierdie skakel om die volledige kalender vir 2016 af te laai: 2016 Maandelikse Kalender A5

holyCommunion

Sondag 8 November 09:00 hou ons Nagmaal.  Jy is welkom om dit by te woon!

Hark-The-Herald-Angels-Sing...

Kerssangdiens Sondagoggend 22 November 09:00