Kontak Ons

Kontak Ons






Personeel

Leraars

  • Ds Henk Theart 0834495510
  • Ds Phil Grabe 0726605230

Operasionele Personeel

  • Gemeentebestuurder: Liezel Bredenkamp 0823382896
  • Finansiële beampte: Gerda Day 0116732212
  • Claremontdirekteur: Hester Potgieter 0824407570

 

Gebed is ons Kragbron!

Gebedsgroepe Ons gebedsgroepe kom op Vrydag en Saterdagoggend 06:00 bymekaar en daar is ook voor elke erediens gebed in die Gebedskamer  

Gebedslokaal Ons Gebedslokaal is deur die week tydens kantoorure oop en ook Sondae voor en na die oggenderediens.  Elkeen is in daardie tyd welkom om sommer net vir ‘n rukkie te kom stil word in ‘n gewyde, stil en private atmosfeer.  

Gebedsversoeke Enige gebedsversoeke kan per SMS en anoniem aan 0724350972 gestuur word.  Skakel gerus ook vir Rita Maritz 0724350972.  Daar is ook in die Gebedslokaal geleentheid om gebedsversoeke te doen.  


  • Kontak Ons


    Kerkadres
    81 Lange Laan
    Quellerina
    Johannesburg

    Kantoor Ure
    Ma - Vry: 8:00 tot 13:00

    Telefoon Nommers
    011 673 2212
    011 477 7198

  • E-pos : bestuurder@quellerina.co.za