Groei Groepe

QUELLERINA GEMEENTE
  • Tuis
  • Galery
  • Preke
  • Reekse
    • WinK
    • Leefkuns
    • Groei
  • Huisgeloof
    • Groei Groepe
    • Familiewaardes
    • 21 Movies
    • Lysie van 5!
    • Ontmoet vir..
  • Stiltetyd/Gebed
    • Gebedskos
    • 21 Emosies
    • 21 Gebede
  • Maak kontak
  • Ons Span
  • HELP ONS GROEI
  • Basaar 2026
    • Kerkkafee
    • Basaaretes
    • Oppikole
    • Teetuin
    • Koeldranke
    • Roomys
    • Nagereg
    • Kinderkarneval
    • Naaldwerk en Kuns
    • Witolifant
    • Visvang 18+
    • Buite-stalletjies

Week 1 - Kuiergroep

5/20/2024

0 Comments

 
 Kuiergroep beskprekingsvrae:

1. Wat dink jy is die implikasies van die eerste sin in hierdie boek: 'Dit gaan nie oor jou nie'?
2. Wat voel jy dryf die meeste mense se lewens? Wat was tot dusver die dryfkrag in jou lewe?
3. Watter beeld of metafoor beskryf jou lewe tot hiertoe? 'n Resies, 'n Sirius of iets anders?
4. As almal verstaan het dat die luwe op aarde in werklikheid 'n voorbereiding vir die ewigheid is, hoe anders sou ons opgetree het?
5. Waardeur word mense op aarde wangetrek wat hulle verhoed om vir God se doel te leef?
6. Waaraan was of is jy verbonden wat jou verhoed om God se doel uit te leef? 
0 Comments



Leave a Reply.

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Galery
  • Preke
  • Reekse
    • WinK
    • Leefkuns
    • Groei
  • Huisgeloof
    • Groei Groepe
    • Familiewaardes
    • 21 Movies
    • Lysie van 5!
    • Ontmoet vir..
  • Stiltetyd/Gebed
    • Gebedskos
    • 21 Emosies
    • 21 Gebede
  • Maak kontak
  • Ons Span
  • HELP ONS GROEI
  • Basaar 2026
    • Kerkkafee
    • Basaaretes
    • Oppikole
    • Teetuin
    • Koeldranke
    • Roomys
    • Nagereg
    • Kinderkarneval
    • Naaldwerk en Kuns
    • Witolifant
    • Visvang 18+
    • Buite-stalletjies