Kontak Ons
Gemeente:
|
Kerkadres 81 Lange Laan Quellerina Johannesburg Kantoor Ure Ma - Vry: 8:00 tot 13:00 Telefoon Nommers 011 673 2212 011 477 7198 E-pos : [email protected] / [email protected] |
Personeel
Leraars:
Ds Henk Theart 083 449 5510
Deon Brand 065 687 3592
Ds Barry van Rensburg 082 851 1505
Operasionele Personeel:
Gemeentebestuurder: Luane Jelliman 084 406 7055
Finansiële Beampte : Peet Swannepoel 083 395 3162
Ds Henk Theart 083 449 5510
Deon Brand 065 687 3592
Ds Barry van Rensburg 082 851 1505
Operasionele Personeel:
Gemeentebestuurder: Luane Jelliman 084 406 7055
Finansiële Beampte : Peet Swannepoel 083 395 3162
|
|
Iets vir almal
Ons bied iets vir elke ouderdom en smaak!
- Selgroepe Ons omgeegroepe ontmoet elkeen by ’n huis op ’n tyd wat hul lede pas. Die gesprek is prakties, wat tans my geloofsbehoeftes is, en dan soek ons saam antwoorde uit die Woord van die Here. Groepe is ingedeel volgens vriendskappe. As jy belangstel, plaas ons jou by ’n groep, en as jy tuis voel, bly jy daar. Anders kuier jy verder tot jy ’n vertrouensgroep vind.
Kontakpersoon Tipe groep Tyd
Andre Cronje (084 800 6543) 30-50jr So 17:30 – 19:30
Leraars 60+jr Wo.9-10:00 by kerk
Suzette Rautenbach (082 442 0086) 30+jr Wo 19:00
Dirk Maritz (082 578 4153) 50-60+jr Ma. 19:00
- Gesinne: Happy@Home
- Babas en Kleuters
- Laerskool
Sonja Theart 083 950 8313
- Hoërskool
Luane Jelliman 084 406 7055
- Jong Volwassenes
- Volwassenes
- Seniors
- Enkelinge